Verskil tussen weergawes van "Sutherland"

7 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
Die Suid-Afrikaanse Sterrewag, wat in [[1972]] sowat veertien kilometer buite die dorp geopen is, was destyds een van die grootstes in die [[Suidelike Halfrond]]. Sutherland huisves vandag ook die [[SALT|Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop]] (''Southern African Large Telescope, SALT''), die grootste enkele teleskoop in die Suidelike Halfrond.
 
== Noemenswaardige boorlinge ==
==Bekende mense gebore op Sutherland==
[[N.P. van Wyk Louw]], bekende Suid-Afrikaanse digter, en sy broer [[W.E.G. Louw]] is hier gebore. Hul geboortehuis, Louwhuis, is nou 'n museum. Die museum huisves ook inligting oor die ingenieur dr. Henry Olivier, ook 'n boorling van Sutherland. Oudmin. [[Adriaan Vlok]] is op Sutherland gebore uit 'n bekende plaaslike familie.
 
85 665

wysigings