Verskil tussen weergawes van "Kroonstad"

159 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
== Dorpstigting ==
[[Beeld:Gereformeerde kerk Kroonstad oud.jpg|duimnael|links|270px|Die [[Gereformeerde kerk Kroonstad]], ontwerp deur [[Gerard Moerdyk]] en [[Henry Watson]].]]
Volgens die gebruik van daardie dae (so is vertel) is by die uitmeet van die plase elke 50ste plaas aan die goewerment toegewys. So het die plaas Kroont as 50ste plaas aan die goewerment behoort. Maar die bewoner van Klipplaatdrif, David Benjamin Jordaan, het met die goewerment van plaas geruil omdat sy plase dan by mekaar sou lê en nie deur staatsgrond geskei sou wees nie. So het ’n deel van Klipplaatdrif dus staatsgrond geword en is die dorp Kroonstad daar aan die Valsrivier gestig.
 
85 293

wysigings