Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potgietersrus"

 
== Afstigtings ==
Buitedienste is soms op plekke soos [[Roedtan]], Saaiplaas en Limburg gehou. Eers is oorweeg om die Roedtan-wyke af te stig en ’n stuk grond is selfs vir die bou van ’n kerk daar geskenk en ’n plan opgestel vir so ’n gebou, maar later is die hele voorneme laat vaar. In 1937 het die [[Gereformeerde kerk Koedoesrand]] wel afgestig en so ook die [[Gereformeerde kerk Naboomspruit]] in 1957. Eindelik het ook die [[Gereformeerde kerk Potgietersrus-Wes]] op [[MakopaneMokopane]] self in Mei 1974 aan die beurt gekom, maar dié gemeente, wat einde 2015 ’n sieletal van net 173 gehad het, gebruik vandag nog die moedergemeente se kerk vir sy byeenkomste.
 
== Bronne ==
84 930

wysigings