Verskil tussen weergawes van "Redoksreaksie"

145 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
:<math> MnO_4^{-} + NO_2^{-} \to Mn^{2+} + NO_3^{-} </math>
 
=== Oksidasietoestande en aantal oorgedraagde elektrone ==
Die oksidasietoestand van die [[mangaan]]atoom verander van +7 na +2 en dit vereis 5 elektrone:
 
:<math> Mn^{7+} + 5e^{-} \to Mn^{2+} </math>
 
Die oksidasietoestand van die stikstofatome verander van +3 na +5 en dit lewer twee elektrone.
Die mangaanspesie is egter aanvankelik nie die Mn<sup>7+</sup>-ion nie, maar die permanganaation MnO<sub>4</sub><sup>-</sup> en om die suurstofatome wat dit bevat te balanseer, moet ons daarom watermolekule toevoeg:
 
:<math>N^{3+} \to N^{5+} + 2e^{-}</math>
 
=== Waterbalans ===
Die mangaanspesie is egter aanvankelik nie die Mn<sup>7+</sup>-ion nie, maar die permanganaation MnO<sub>4</sub><sup>-</sup> en om die suurstofatome wat dit bevat te balanseer, moet ons daarom watermolekule toevoeg:
 
:<math> MnO_4^{-} + 5e^{-} \to Mn^{2+} + 4H_2O </math>
:<math> 8H^{+} + MnO_4^{-} + 5e^{-} \to Mn^{2+} + 4H_2O </math>
 
Die oksidasietoestand vanOok die stikstofatomestikstofspesies veranderis van +3 na +5oksokomplekse en dit lewer twee elektrone. Ook hier moetverei: 'n waterbalans toegepas word.
 
:<math>N^{3+} \to N^{5+} + 2e^{-}</math>
:<math>NO_2^{-} \to NO_3^{-} + 2e^{-}</math>
:<math>H_2O + NO_2^{-} \to NO_3^{-} + 2e^{-} +2H^{+}</math>
 
=== Die halfreaksies saamvoeg ===
Die twee gebalanseerde halfreaksies is:
 
:<math>5H_2O + 5NO_2^{-} \to 5NO_3^{-} + 10e^{-} +10H^{+}</math>
 
=== Opruim ===
Nou kan ons kombineer en die elektrone skrap
:<math> 16H^{+} + 2MnO_4^{-} + 5H_2O + 5NO_2^{-} \to 2Mn^{2+} + 8H_2O + 5NO_3^{-} +10H^{+}</math>
22 781

wysigings