Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potgietersrus"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Tweede kerkgebou ==
Aanvanklik het die gemeente van kombinasiebediening gebruik gemaak (wanneer ’n gemeente ’n predikant beroep in samewerking met een of meer ander gemeentes en die leraar dan sy tyd verdeel tussen die gemeentes). Eers in Januarie 1950 het die kerkraad sy weg oopgesien om selfstandig te beroep, en wel in die persoon van ds. G.B.S. Pasch, wat die gemeente bedien het tot hy op [[9 Februarie]] [[1960]] in die amp oorlede is. Dit was in sy tyd dat die kerkraad besluit het om ’n nuwe kerkgebou op te rig. Dit is op [[8 November]] [[1952]] ingewy en is vandag nog die gemeente se kerkgebou. Die voorkoms is tipies van die tallose kerke wat die [[Pretoria]]se argitek [[Hendrik Vermooten]] destyds ontwerp het.
 
== Afstigtings ==
84 930

wysigings