Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Carolina"

(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Gereformeerde kerk Carolina''' is die vyfde oudste van gemeente in die GKSA se Klassis Lydenburg. Dit sluit buiten die hoofd...')
 
In 1908 het die sogenaamde ''Scout''-kerk (sien [[Nederduitse Gereformeerde Kerk van Transvaal]]) op [[Breyten]] vir dié Kruisgemeente beskikbaar geraak. Hulle het dit toe teen £600 aangekoop. Die gemeente het dikwels in dié gebou byeengekom terwyl dienste waargeneem is deur Gereformeerde predikante.
 
In Januarie 1914 is ’n algemene vergadering van die drie Kruisgemeentes in [[Kaapland]], twee in die [[Vrystaat]] en drie in [[Transvaal]] gehou en eenparig besluit om na die Gereformeerde Kerk oor te gaan. So het die Gereformeerde kerk Breyten/Carolina in 1914 tot stand gekom. In 1921 het die gemeente sy kerkgebou op Breyten aan die Wesleyaanse kerk verkoop en toe het die gemeente se naam net Carolina geword.
== Aansluiting by die GK ==

== Twee kerke op Carolina ==
84 885

wysigings