Verskil tussen weergawes van "Hipochloriet"

120 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Hipochloriet''' is 'n sout wat die anioon ClO<sup>-</sup> bevat, wat die suurres van onderchlorigsuur HOCl is. Die chlooratoom het 'n oksi...')
 
'n '''Hipochloriet''' is 'n [[sout (chemiese stof)|sout]] wat die anioon ClO<sup>-</sup> bevat, wat die suurres van onderchlorigsuur HOCl is.
 
Die chlooratoom het 'n [[oksidasietoestand]] van +1. Hipochloriete is sterk oksidatore.
 
== Produksie ==
Die [[elektrolise]] van [[pekel]] lewer chloorgas Cl<sub>2</sub> en natronloog, 'n oplossing van [[natriumhidroksied]] NaOH. By lae temperature kan hulle 'n [[redoksreaksie#autoredoksreaksie|autoredoksreaksie]] ondergaan wat chloried- en hipochlorietione vorm:
 
:<math>Cl_2 \to Cl^{+} + Cl^{-}</math>
 
Bleikmiddel is 'n oplossing van natriumhipochloriet en word baie in die huishouding gebruik. Kalsiumhipochloriet is die aktiewe bestandeel van watersuiweringstablette vir drinkwater en opgaartenks.<ref>{{cite web|url=http://www.agrinet.co.za/product_view_print.aspx?grp=87870|title=Agrinet|language=af}}</ref>
 
== Sien ook ==
*[[Lys van anione]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Anorganiese chemie
22 781

wysigings