Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Worcester"

 
André Wattel van [[Kaapstad]] het die pyporrel gebou. Weens die grootte van die gemelde venster het die son se hitte die allooi van die orrelpype laat knak. Die pype is vervang en ’n houtafskorting voor die pype geplaas om die hitte af te keer. Die toring is in die Kaap van glasvesel vervaardig volgens die argitek se ontwerp. ’n Sterk wind het dit egter getref drie dae nadat dit opgerig is en ’n stuk daarvan het afgebreek. Dit is later herstel en staan nou nog.
 
== Predikante ==
# Snyman, Johannes Lodewikus Jakobus, 1956 – 1958
# Lessing, Johannes Christiaan, 1958 – 1960
# Linde, Philippus Jacobus Wilhelmus, 1961 – 1966 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Paarl|Paarl]])
# Heystek, dr. Nicolaas Philippus, 1967 – 1972 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Clanwilliam|Clanwilliam]])
# Venter, dr. Jan Louis, 1973 – 1976
# Krüger, Hendrik Jacobus, 1976 – 1985 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Clanwilliam|Clanwilliam]]); 1986 – 1990 (selfstandig)
# Aucamp, Johannes Louis, 1991 – 2000 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Clanwilliam|Clanwilliam]])
# Van der Walt, Johannes Gideon Lessing, 2000 – 2008
# Du Plessis, Alwyn Nicolaas, 2014 – hede
 
== Bronne ==
85 790

wysigings