Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Paarl"

(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Gereformeerde kerk Paarl''' is die sewende oudste van die 20 gemeentes in die GKSA se Klassis Boland. Die gemeente se midde...')
 
 
In die Paarl het die gemeente ’n erf bekom en het hulle met argitekte onderhandel oor die ontwerp van ’n kerkgebou. Die tender wat die kerkraad aanvaar het, het R26 640 beloop. Die hoeksteen is op [[7 Desember]] [[1963]] gelê en enkele maande later is dié kerkgebou in gebruik geneem.
 
== Predikante ==
# Snyman, Johannes Lodewikus Jakobus, 1956 – 1958
# Lessing, Johannes Christiaan, 1958 – 1960
# Linde, Philippus Jacobus Wilhelmus, 1961 – 1966 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Worcester|Worcester]])
# Coetzee, dr. Johannes Christiaan, 1968 – 1970
# Dijkstra, Hessel, 1971 – 1975 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Stellenbosch|Stellenbosch]])
# Kruger, Jan Adriaan, 1975 – 1979
# Ten Haaf, Wouter, 1979 – 1982 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Vredenburg-Saldanha|Vredenburg-Saldanha]])
# Janse van Rensburg, Karel Anton, 2005 – 2014 (aanvaar sy [[emeritaat]])
 
== Bronne ==
85 867

wysigings