Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Christiana"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
In 2003 is ’n gedenkteken voor die kerk opgerig wat die honderdjarige bestaan van die Gereformeerde kerk Christiana gedenk. Sedert 2009 word Christiana in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Bloemhof|Bloemhof]] deur dr. Hennie van Wyk bedien. Hy woon op Bloemhof, maar neem Sondagoggende halfnege die erediens op Bloemhof waar en halfelf op Christiana.
 
== Predikante ==
# De Villiers, Hendrik Tjaart, 1975 – 1981 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Vaalharts|Vaalharts]])
# Van der Berg, Willem Nicolaas, 1982 – 1987 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Vaalharts|Vaalharts]])
# Van Vuuren, Christoffel Johannes, 1987 – 1992 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Vaalharts|Vaalharts]])
# Berg, Adderus Fenmo, 1992 – 1997
# Van Vuuren, Thomas Johannes, 1997 – 1999
# Tredoux, Alwyn Petrus, 1999 – 2001
# Prinsloo, Daniël Petrus, 2002 – 2003 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Bloemhof|Bloemhof]])
# Van der Walt, Abraham Barend, 2004 – 2009 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Bloemhof|Bloemhof]])
# Van Wyk, dr. Hendrik Francois, 2009 – hede (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Bloemhof|Bloemhof]])
 
== Bronne ==
85 889

wysigings