Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Roodepoort"

 
== Kerkbou ==
Die vorige kerkgebou is op [[5 Februarie]] [[1927]] ingewy nadat die boukommissie al in 1911 aangestel is, maar weens die gemeente se geldelike probleme het die saak baie stadig gevorder en moes die pogings kort-kort tydelik onderbreek word. Die gebou was reeds in 1938 te klein vir die groeiende gemeente, maar die middele was nie daar om te vergroot nie. Dis in die laat sewentigerjare gesloop omdat die stadsraad van [[Roodepoort]] die pad wou verbreed. Die gebou is ontwerp deur [[Gerard Moerdyk]]<ref> {{en}} [http://artefacts.co.za/main/Buildings/bldgframes.php?bldgid=5672 Besonderhede op die webtuiste Artefacts.co.za]. URL besoek op 21 September 2015.</ref> en lyk baie na byvoorbeeld die kerkgebou van die gemeente [[NG gemeente Turffontein|Turffontein]], wat afgebrand het<ref> {{af}} [http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1992/04/1/10/1.html ''Brandstigting dalk rede vir kerkbrand ''] ''[[Beeld]]'' berig oor brand.</ref>.
 
== Enkele leraars ==
85 183

wysigings