Verskil tussen weergawes van "Nitraat"

235 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n Nitraat is 'n [[sout (chemiese stof)|sout]] wat die komplekse anion NO<sub>3</sub><sup>-</sup> of 'n [[ester]] wat die -ONO<sub>2</sub>-groep bevat. Die ioon is die suurres van [[salpetersuur]] HNO<sub>3</sub>.
 
Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is 5+ (V) en nitrate is oksiderende stowwe wat baie goed in water oplosbaar is. [[Ammoniumnitraat]] is die belangrikste stof in [[kunsmis]]. Deur [[bemesting]] kan nitrate bydra tot [[eutrofikatie]]. Nitrate kan ook deur bemesting ons voedsel besoedel of daaraan toegevoeg word. Nitraat self is nie baie giftig nie, maar bakterië kan dit omsit in [[nitriet]] wat giftig is.
 
== Sien ook ==
22 781

wysigings