Verskil tussen weergawes van "Klawer, Wes-Kaap"

→‎Wapen: skakel reggestel
(Wapen)
(→‎Wapen: skakel reggestel)
 
==Wapen==
Klawer het op 'n stadium sy eie munisipaliteit gehad. Die raad het in 1987 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer.<ref name=bvh>[http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm300dl National Archives of South Africa : Data of the Bureau of Heraldry].</ref>
 
Die wapen is : ''In goud, 'n deurlopende ingeboe groen punt belaai met 'n silwer treinwiel, in die skildhoof vergesel van twee groen klawerblare''. Die helmteken bestaan uit twee druiwetrosse en twee klawerblare. Die wapenspreuk is ''Nil sine labore''.
410

wysigings