Gereformeerde kerk Harare: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Gereformeerde kerk Harare''' was ’n gemeente van die GKSA met middelpunt in die Zimbawiese hoofstad, Harare...')
 
No edit summary
 
Hier het die orrel van die [[Gereformeerde kerk Eldoret]] in [[Kenia]] ’n tuiste gevind, maar eindelik het dit ’n staanplek in die [[Gereformeerde kerk Chinhoyi]] gevind, die laaste Gereformeerde kerk in Zimbabwe. Die Gereformeerde kerk Harare het in 1984 ontbind, drie jaar ná die Gereformeerde kerk [[Gereformeerde kerk Bulawayo|Bulawayo]], [[Gereformeerde kerk Fort Victoria-Nuanetsi|Fort Victoria-Nuanetsi]] en [[Gereformeerde kerk Gwelo-Gatooma|Gwelo Gatooma]].
 
 
== Bronne ==
85 924

wysigings