Verskil tussen weergawes van "Waenhuiskrans"

90 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
→‎Wapen: skakel reggestel
(Wapen)
(→‎Wapen: skakel reggestel)
 
==Wapen==
Waenhuiskrans se plaaslike raad het in 1993 'n wapen by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''Deursnede, swart en silwer, in die skildvoet twee blou dwarsbalke, die boonste rand uitgeskulp en die onderstes ingeskulp, in die skildhoof drie silwer uitkomende gewelhuisies met 'n blou venster elk; 'n gewelfde goue skildhoof''. Die helmteken was 'n swarttobie wat 'n blou skeepswiel vashou op 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk was "Bewaar en behou".<ref name=bvh>[http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm300dl National Archives of South Africa : Data of the Bureau of Heraldry].</ref>
 
==Sien ook==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
410

wysigings