Gereformeerde kerk Harare: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Hier het die orrel van die [[Gereformeerde kerk Eldoret]] in [[Kenia]] ’n tuiste gevind, maar eindelik het dit ’n staanplek in die [[Gereformeerde kerk Chinhoyi]] gevind, die laaste Gereformeerde kerk in Zimbabwe. Die Gereformeerde kerk Harare het in 1984 ontbind, drie jaar ná die Gereformeerde kerk [[Gereformeerde kerk Bulawayo|Bulawayo]], [[Gereformeerde kerk Fort Victoria-Nuanetsi|Fort Victoria-Nuanetsi]] en [[Gereformeerde kerk Gwelo-Gatooma|Gwelo Gatooma]].
 
== Predikante ==
# Snyman, Pieter Gert Wessel, 1944 – [[8 Februarie]] [[1948]] (oorlede in die amp; blykbaar woonagtig op [[Civhu|Enkeldoorn]])
# Kempff, dr. Dionysius, 1953 – 1957
# Maritz, Willem Johannes, 1958 – 1961
# Van Wyk, dr. Jan Harm, 1962 – 1965
# Bester, Gert Barend Cornelius, 1965 – 1968
# Boneschans, Jan Hendrik, 1969 – [[27 Oktober]] [[1971]])
# Du Plessis, dr. Marthinus Johannes, 1973 – 1975
# Kits, Jelte, B.Com., 1976 – 1977
# Boshoff, Marthinus Christoffel, 1979 – 1982 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Chinhoyi|Sinoia]])
 
== Bronne ==
85 924

wysigings