Verskil tussen weergawes van "Trafalgarplein"

k
(Begin nuwe artikel)
 
 
Die plein is 'n gewilde plek vir gemeenskapsvergaderings en politieke betogings, waaronder die Bloedige Sondag van 1887, die eerste Aldermaston-optog, anti-oorlogsbetogings en veldtogte teen globale klimaatsverandering. Trafalgarplein se bekende kersboom is 'n geskenk van [[Noorweë]] wat sedert 1947 jaarliks tydens twaalf dae voor en twaalf dae ná [[Kersfees]] verlig word. Die plein staan daarnaas sentraal in die Oujaarsaandvieringe van Londenaars.
 
[[Kategorie:Londen]]