Verskil tussen weergawes van "Gambië"

41 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
English no longer official thus irrelevant here (but I'll leave it in the info box)
(English no longer official thus irrelevant here (but I'll leave it in the info box))
 
[[Lêer:Gambiekaart.png|thumb|links|Kaart wat Gambië vertoon]]
Die '''Republiek van Gambië''' ([[Engels]]: ''Republic of the Gambia'') is 'n land in [[Wes-Afrika|Wes]]-[[Afrika]] wat heeltemal omring word deur [[Senegal]], behalwe vir die monding van die [[Gambiërivier]] na die Noord-[[Atlantiese Oseaan]]. Gambië is 'n voormalige [[Britse]] kolonie, en het onafhanklikheid verkry in [[1965]]. Die hoofstad is [[Banjul]] (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting is [[Serrekunda]]. In 2013 het die land 'n bevolking van 1 882 450 gehad. [[Islam]] is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker