Verskil tussen weergawes van "Idi Amin"

1 382 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Brei uit
k (Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|en}} (2) using AWB (10861))
(Brei uit)
}}
 
'''Idi Amin Dada''' (ca. [[1924]]–[[16 Augustus]] [[2003]]) was die President van [[Uganda1971]] vantot [[19711979]] totdie president van [[1979Uganda]].<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy was bekend vir sy lagwekkende uitsprake, byvoorbeeld dat hy die Britse ryk militêr verslaan het, maar sy nalatenskap is een van moord en doodslag, wat aan hom die bynaam "''slagter van Afrika''" besorg het. [[Amnestie Internasionaal]] berekenreken dat Aminhy tot soveel as 500,&nbsp;000 mense in Uganda laat vermoor het.<ref name="guardian_obit">{{cite news|last=Keatley|first=Patrick|title=Obituary: Idi Amin|url=http://www.guardian.co.uk/news/2003/aug/18/guardianobituaries|work=[[The Guardian]]|date=18 Augustus 2003|accessdate=18 Maart 2008|location=Londen}}</ref>
 
Hy het homself die titel van "''Sy Hoogheid, Lewenslange President, Veldmaarskalk Al Hadji Doktor Idi Amin, Heer oor al die Wesens op Aarde en Visse in die See en Oorwinnaar oor die Britse Ryk in Afrika in die Algemeen en spesifiek Uganda''" toegeëintoegeëien.
 
== Beknopte biografie ==
Amin is op [[11 April]] 1979 gedwing om uit Uganda te vlug nadat hy oorlog teen [[Tanzanië]] verklaar het. Laasgenoemde is deur Ugandese opposisiegroepe gesteun en Amin se bewind is beëindig. Hy het eers na [[Libië]] gevlug en later in ballingskap in [[Saoedi-Arabië]] gebly. Hy is op 16 Augustus 2003 in Saoedi-Arabië oorlede.
Amin se presiese geboortejaar is nie bekend nie, maar word tussen 1923 en 1928 geskat. In 1946 sluit hy as 'n assistent kok by die Britse Koloniale Weermag aan. Van 1951 tot 1960 was hy die swaargewig-bokskampioen van [[Oeganda]] en [[Brits Oos-Afrika]]. Hy is uiteindelik tot die rang van generaal-majoor in die postkoloniale Ugandese weermag bevorder.
 
Tydens 'n buitelandse reis van pres. Milton Obote gryp generaal Amin op 25 Januarie 1971 die mag in die hoofstad [[Kampala]], waarna hy 'n diktatoriale regime oor die land vestig. Die militêre leiers wat nie sy staatsgreep gesteun het nie is om die lewe gebring.
 
In 1972 het hy 80&nbsp;000 mense van Indiese afkoms uit die land gesit. Hy het geglo dat hulle die plaaslike bevolking se werk steel. Talle het na Brittanje uitgewyk. Hy was bekend vir sy wrede en gewelddadige optrede teen enigiemand wat hom teengestaan het.
 
Amin is op [[11 April]] [[1979]] gedwing om uit Uganda te vlug nadat hy oorlog teen [[Tanzanië]] verklaar het. Laasgenoemde is deur Ugandese opposisiegroepe gesteun en Amin se bewind is beëindig. Hy het eers na [[Libië]] gevlug en later in ballingskap in [[Saoedi-Arabië]] gebly. Hy is op 16 Augustus 2003 in Saoedi-Arabië aan nierversaking oorlede.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}