Verskil tussen weergawes van "18 Julie"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+Skakel Anaheim
(→‎Geboortes: Verbeter)
(+Skakel Anaheim)
* [[1870]] – Die Eerste Vatikaanse Konsilie keur die [[dogma]] van pouslike onfeilbaarheid goed.
* [[1925]] – [[Adolf Hitler]] publiseer sy persoonlike manifes ''[[Mein Kampf]]''.
* [[1955]] – Disneyland word geopen in [[Anaheim]], [[Kalifornië]].
* [[1982]] – Die weermag van [[Guatemala]] en geallieerde paramilitêres vermoor meer as 250 [[Maya]]-arbeiders in die [[Plan de Sánchez-slagting]].
* [[1999]] – [[Penny Heyns]] stel haar vierde wêreldrekord in twee dae op deur twee maal haar rekord vir borsslag oor 100 m te verbeter. Dit staan nou op 1:06,95, en Heyns word die eerste swemmer wat wêreldrekords hou vir borsslag oor 50, 100 en 200m.