Verskil tussen weergawes van "1852"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
→‎Gebeure: Spelling
(→‎Sterftes: Verbeter)
(→‎Gebeure: Spelling)
== Gebeure ==
* Stigting van [[Hopefield]] (munisipaliteit [[Saldanhabaai]], [[Wes-Kaap]])
* [[17 Januarie]] – Die [[Sandrivier KonvensieSandrivierkonvensie]] word onderteken en die [[Zuid-Afrikaansche Republiek]] word onafhanklik.
* [[25 Februarie]] – ''[[HMS Birkenhead]]'' , 'n Britse troepeskip, vergaan by Danger Point met 'n groot verlies aan lewens. Die skip verwerf bekendheid vir die tradisie van "vroue en kinders eerste".