Verskil tussen weergawes van "Suurheidskonstante"

geen wysigingsopsomming nie
 
Die '''Suurheidskonstante''' vir 'n [[Suur#Die_Br.C3.B8nsted-Lowry-teorie|Brønstedsuur]] HA in waterige oplossing is die konstante van die [[Chemiese ewewig|ewewig]]:
 
::<math> HA + H_2O \leftrightharpoons A^{-} + H_3O^{+} </math>
 
Die ewewigskonstante is gedefinieer as:
 
::<math> K = \frac{a(A^{-}) * a(H_3O^{+})}{a(HA) * a(H_2O)} </math>
 
Die aktiwiteite a(X) kan vir voldoende verdunde spesies gelykgestel word aan die numeriese waarde van molariteit [X] (sonder dimensies) en vir die oplosmiddel aan 1 as die standaardtoestand gekies word as 1 [mol/L] vir die verdunde spesies.
 
::<math> K^{o} = \frac{[A^{-}] * [H_3O^{+}]}{[HA] * 1}= \frac{[A^{-}] * [H_3O^{+}]}{[HA]} </math>
 
Die waardes vir talle sure is bekend en hulle word gewoonlik getabelleer as <math>pK_a</math> volgens:
 
::<math>pK_a = -\log_{10}K</math>
 
'n Lae waarde van pKa maak die stof 'n sterk suur.
22 781

wysigings