Verskil tussen weergawes van "Poliëtileen"

134 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die LDPE-vorm word by hogere druk vervaardig en bevat lang-kettingvertakkings. Die kristalliniteit is laer as vir HDPE en die smeltpunt is laer.<ref>{{Aut|Mothivel B. Mammudi Boopathy}} A comprehensive dynamic model for high-pressure tubular low-density polyethylene (LDPE) reactors, dissertation, 2006 Iowa State University, UMI 3229111</ref>
 
LLDPE is 'n kopolimeer met [[hekseen]] of [[okteen]] (afhankelik van die produsent). Dit gee aan die kettingstruktuur kort-kettingvertakings en 'n kort-kettingvertakking verdeling naas die molêremassaverdeling. <ref>{{Aut|Gordon L. Robertson}} Food Packaging: Principles and Practice, Second Edition, 2006, ISBN 978-0-8493-3775-8, bls 20</ref> Die smeltpunt is laer dan vir HDPE en afhanklik van die verdelings kan die stof deursigtig wees pleks wit. Met baie vertakkings voel die stof plakkerig en word dit vir kleefplastiek gebruik (cling wrap)
 
UHMWPE is 'n lineêre PE met 'n baie groot molekulêre massa wat tot vesels getrek kan word. Dit kristalliseer nie deur te vou in lamelle nie maar as uitgestrekte kettings. Dit maak die stof baie sterk. Meer as staal.
22 781

wysigings