Verskil tussen weergawes van "Vaalwater"

107 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
[[Lêer:Graansilo in Vaalwater, Limpopo, a.jpg|duimnael|links|210px|Vaalwater se graansilo met 30 000 ton bakmaat]]
[[Lêer:Sandrivierberge in Waterberg, Vaalwater, b.jpg|duimnael|links|210px|Sandrivierberge in die sentrale Waterberg, 15 km suid van Vaalwater]]
[[Beeld:Gereformeerde kerk Vaalwater GGSA.jpg|duimnael|links|210px|Die [[Gereformeerde kerk Vaalwater]].]]
Die ''Sint Johannes die Doper''-kerkgebou is 'n bekende baken op die dorp. Die kerk is deur Sir [[Herbert Baker]] ontwerp en op 15 Julie 1914 ingewy. Slegs plaaslike materiaal is gebruik om die kerk te bou. Die kerk kan 30 mense huisves. Die [[Mokolodam]] is sowat 50 km noordwes van Vaalwater.
 
84 856

wysigings