Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
tikfout
{{legend|#800026|>3000 /km²}}}}]]
 
Die [[taal]] '''Suid-Sotho''' (''Sesotho'' [sɪ̀sʊ́tʰʊ̀] in Suid-Sotho) word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaklikhoofsaaklik [[Basotho|Suid-Sotho's]], gepraat (2011-sensus), waarvan 4 240 000 in [[Suid-Afrika]] waar dit 'n [[amptelike taal]] is. Dit is (saam met [[Engels]]) is ook die amptelike taal van [[Lesotho]] en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die [[Sotho-taalfamilie]]. Dit is ook 'n amptelike taal van [[Zimbabwe]].
 
== Woorde ==