Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult Simon du Plooy.jpg|duimnael|regs|300px|Die Teologiese Skool op die voorgrond en die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord (nou [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bilt|Die Bult]] op die agtergrond.]]
 
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord en Teologiese Skool 1959.jpg|duimnael|regs|295px280px|Die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord (regs voor) hier afgeneem in 1959, sewe jaar nadat die geboukompleks voltooi is wat ook bestaan uit die Teologiese Skool (links agter) en Administratiewe Buro.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord''' was die naasoudste gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] in [[Potchefstroom]], maar nadat die [[Gereformeerde kerk Noordbrug]] se getal belydende lidmate in 2011 afgeneem het tot 168 en dié van Potchefstroom-Noord tot 379, het die gemeente in daardie jaar saamgesmelt as die [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult]]. Einde 2015 het die nuwe gemeente se belydende lidmate 638 getel, 91 meer as die samestellende dele vier jaar vantevore.
84 883

wysigings