Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Beeld:Ds C Hattingh.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. Christiaan Hattingh, leraar van 1966 tot 1969.]]
 
[[Beeld:Ds JL Vorster.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. Johannes Lodewikus Vorster, leraar van 1958 tot 1973.]]
 
Die '''Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord''' was die naasoudste gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]] in [[Potchefstroom]], maar nadat die [[Gereformeerde kerk Noordbrug]] se getal belydende lidmate in 2011 afgeneem het tot 168 en dié van Potchefstroom-Noord tot 379, het die gemeente in daardie jaar saamgesmelt as die [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult]]. Einde 2015 het die nuwe gemeente se belydende lidmate 638 getel, 91 meer as die samestellende dele vier jaar vantevore.
84 883

wysigings