Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[18 Oktober]] [[1952]] was ’n groot dag vir die gemeente en Kerk wat toe is die geboue van die Teologiese Skool en die Administratiewe Buro en die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord in gebruik geneem. Dié kerkgebou is dekades lank vir die oggend- sowel as die aanddiens gebruik en in die jongste jare ook vir ’n "internasionale" (Engelse) diens laat soggens. Nes die samewerking tussen die verskillende instellings in een straatblok met die jare besonder vrugbaar wa, het die destydse [[PU vir CHO]] se musiekdepartement mooi met die gemeente saamgewerk tydens die installering van die orrel.
 
== Predikante ==
# Van der Walt, dr. Sarel Petrus, 1950 – 1953 (waarna professor Teologiese Skool 1953 – 1973; aanvaar sy [[emeritaat]])
# Duvenage, dr. Schalk Carel Willem, 1953 – 1958 (waarna [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1967)
# Van der Merwe, dr. Daniël Charl Stephanus, 1957 – 1967 (sendeling)
# Vorster, Johannes Lodewikus, 1958 – 1973 (aanvaar sy [[emeritaat]])
# [[Willem de Klerk|De Klerk, dr. Willem Johannes]], 1963 – 1967 (waarna professor aan PU vir CHO tot 1973)
# Hattingh, Christiaan, 1966 – 1969
# D'Assonville, dr. Victor Edouard, 1970 – 1971 (waarna [[Gereformeerde kerk Cachet|Cachet]] tot 1974, [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1978 en professor aan die Teologiese Skool Potchefstroom tot 1992)
# Du Plessis, Alwyn Johannes, 1974 – 1987
# Schutte, Johan Ali, 1983 – 1989
# De Klerk, dr. Barend Jacobus, 1987 – 1997 (waarna professor Teologiese Skool Potchefstroom 1998 – 2010; aanvaar sy [[emeritaat]])
# Buys, dr. Philippus Jacobus, 1989 – 1993
# Du Plooy, Jan Louis, 1998 – [[15 Julie]] [[1999]] (oorlede in die amp)
# Kayayan, Eric, 1998 – 2002
# Coetzee, Hendrik Stephanus, 2000 – 2011 (waarna [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult|Potchefstroom-Die Bult]] tot hede)
 
== Bronne ==
84 883

wysigings