Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

 
== Predikante ==
# Van der Walt, dr. Sarel Petrus, 1950 – 1953 (waarna professor aan die Teologiese Skool 1953 – 1973; aanvaar sy [[emeritaat]])
# Duvenage, dr. Schalk Carel Willem, 1953 – 1958 (waarna [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1967)
# Van der Merwe, dr. Daniël Charl Stephanus, 1957 – 1967 (sendeling)
# Vorster, Johannes Lodewikus, 1958 – 1973 (aanvaar sy [[emeritaat]])
# [[Willem de Klerk|De Klerk, dr. Willem Johannes]], 1963 – 1967 (waarna professor aan die [[PU vir CHO]] tot 1973)
# Hattingh, Christiaan, 1966 – 1969
# D'Assonville, dr. Victor Edouard, 1970 – 1971 (waarna [[Gereformeerde kerk Cachet|Cachet]] tot 1974, [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1978 en professor aan die Teologiese Skool Potchefstroom tot 1992)
84 883

wysigings