Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Indwe"

geen wysigingsopsomming nie
 
 
Die gemeente het in 1926 van die [[Gereformeerde kerk Dordrecht]] afgestig, maar het in 1990 ontbind toe die sieletal tot net 15 gedaal het. Die kerkgebou in Voortrekkerstraat se hoeksteen is op [[22 Oktober]] [[1938]] gelê en dis op [[6 Mei]] [[1939]] in gebruik geneem. In die Noordoos-Kaap het dieselfde lot die Gereformeerde kerke [[Gereformeerde kerk Elliot|Elliot]] (1899-1979), [[Gereformeerde kerk Hofmeyr|Hofmeyr]] (1914-1995), [[Gereformeerde kerk Sterkstroom|Sterkstroom]] (1882-2002) en [[Gereformeerde kerk Jamestown|Jamestown]] (1899-2003) getref.
 
== Predikante ==
# Du Plessis, Jan Barend, 1982 – 1985 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Dordrecht|Dordrecht]], [[Gereformeerde kerk Jamestown|Jamestown]] en [[Gereformeerde kerk Molteno|Molteno]])
# Fanoy, dr. Pieter, 1985 – 1990 (in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Dordrecht|Dordrecht]], [[Gereformeerde kerk Jamestown|Jamestown]] en [[Gereformeerde kerk Molteno|Molteno]])
 
== Bronne ==
84 928

wysigings