Verskil tussen weergawes van "Slankrooivlerkie"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3237991)
{{Taxobox
| name = Slank rooivlerkieSlankrooivlerkie
| image =
| image_width = 240px
}}
 
Die '''Slank rooivlerkieSlankrooivlerkie''' (''Pseudobarbus tenuis'') is 'n varswater [[vis]] wat [[endemies]] is aan die berg sytakkebergsytakke van die [[Gouritsrivier|Gourits]] en [[Keurboomsrivier]]e in die [[Wes-Kaap]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Slender redfin''.
 
== Voorkoms ==
 
== Habitat ==
Die vis leef in poele in helder, vloeiende berg stromebergstrome. Hulle vreet [[alge]], [[detritus]], [[ongewerweldes]] en ander organismes wat op die bodem leef. Hulle broei in die somer.
 
== Bewaringstatus ==
Die vis is bedreigd. Vis bevolkingsVisbevolkings word bedreig deur water onttrekkingwateronttrekking en deur uitheemse [[spesie]]s soos [[baars]] en [[forel]].
 
== Sien ook ==
83 461

wysigings