Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

Dis die eenheid wat die meeste gebruik word en die IUSTC stel selfs voor net hierdie eenheid 'konsentrasie' te noem. Die eenheid gaan uit van die aanname dat daar 'n meerderheidskomponent is (die oplosmiddel) en een of meer minderheidskomponente (die opgeloste stowwe) en dat die mengsel homogeen is (die oplossing).
 
Die molariteit van 'n opgeloste stof X is gedefinieer as: <ref>{{Aut|Neil D. Jespersen}} Barrow's AP Chemistry, 2007, ISBN 978-0-7841-3695-9 bls 336</ref>
::<math>[X]= \frac{n_X}{V_{tot}}= \frac{\mbox{aantal mol X}}{\mbox{volume oplossing}}</math>
 
22 781

wysigings