Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

Ook dié eenheid neem 'n homogene oplossing in 'n oplosmiddel aan soos die molariteit
 
Die molaliteit van 'n opgeloste stof X is gedefinieer as: <ref>{{Aut|Neil D. Jespersen}} Barrow's AP Chemistry, 2007, ISBN 978-0-7841-3695-9 bls 337</ref>
::<math>m_X= \frac{n_X}{w_{tot}}= \frac{\mbox{aantal mol X}}{\mbox{massa oplosmiddel}}</math>
Die eenheid van molaliteit is <math>\left[\frac{mol}{kg}\right]</math>
 
=== Fraksies ===
Konsentrasiemate gebaseer op fraksies is dimensieloos, maar daar is verskeie van hulle. Daar hoef nie aangeneem te word dat daar 'n duidelike meerderheidskomponent is nie.
22 781

wysigings