Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

Konsentrasiemate gebaseer op fraksies is dimensieloos, maar daar is verskeie van hulle. Daar hoef nie aangeneem te word dat daar 'n duidelike meerderheidskomponent is nie.
==== Molfraksies ====
Die molfraksie van 'n komponent A is gedefinieer as:<ref name="AP">{{Aut|Neil D. Jespersen}} Barrow's AP Chemistry, 2007, ISBN 978-0-7841-3695-9 bls 338</ref>
 
::<math>x_A=\frac{n_A}{\Sigma n_i}=\frac{\mbox{aantal mol a}}{\mbox{totaal aantal mol}}</math>
 
==== Massafraksies ====
Die molfraksie van 'n komponent A is gedefinieer as:<ref name="AP"/>
 
::<math>w_A=\frac{m_A}{\Sigma m_i}=\frac{\mbox{massa A}}{\mbox{totaal massa}}</math>
22 781

wysigings