Verskil tussen weergawes van "Goosen"

9 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
+ skakels
(Infoboks Voormalige Land)
k (+ skakels)
|date_end = 7 Augustus
|event_start = Stigting
|event_end = OpgelosVerenig met [[Stellaland]]
|p1 =
|flag_p1 =
}}
 
'''Goosen''' (genoem na die [[Bybel]]se [[Land van Goosen]]) was 'n [[Boererepubliek]] met 'n kortstondige bestaan van [[24 Oktober]] [[1882]] tot [[7 Augustus]] [[1883]]; dit was geleë in 'n deel van [[Brits-BetsjoenalandBetsjoeanaland]], wes van die destydse [[Zuid-Afrikaansche Republiek]]. Die hoofsetel van die republiek was [[Rooigrond]] aan die Transvaalse westelike grens.
 
Op 7 Augustus 1883 verenig dit met [[Stellaland]] om die ''Verenigde State van Stellaland'' te vorm. In [[1885]] stuur die [[Verenigde Koninkryk|Britte]] egter 'n militêre mag, onder sir [[Charles Warren]], na die gebied en word die republiek vervolgens afgeskaf op [[30 September]] in dieselfde jaar en word heringelyf by Brits-BetsjoenalandBetsjoeanaland.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika]]
 
[[en:Goshen (South Africa)]]