Verskil tussen weergawes van "Kaap die Goeie Hoop"

proeflees
(+ Commons & Koördinate)
(proeflees)
Dit is tradisioneel (en verkeerdelik) geag as die oorgangspunt tussen die [[Atlantiese Oseaan]] en die [[Indiese Oseaan]] — tegnies lê die skeiding tussen die twee oseane verder ooswaarts by [[Kaap Agulhas]], wat ook die mees suidelike punt van Afrika is. Die natuurreservaat by [[Kaappunt]] bied ook pragtige natuurskoon.
 
Die koue [[Benguela-stroom|Benguelastroom]] ontmoet die warm [[Agulhas-stroomAgulhasstroom]], wat suidwaarts vanaf Indië loop, naby die Kaap die Goeie Hoop en loop noordwaarts teen die [[Weskus]] op.
 
== Geskiedenis ==
Die Kaap die Goeie Hoop was eerste deur die [[Portugal|Portugese]] seevaarder [[Bartolomeus Dias]] in 1488 omgevaar, wat dit die "Kaap van Storms" (''Cabo das Tormentas'') genoem het. Later het [[Johannes II van Portugal]] dit hernoem as die "Kaap die Goeie Hoop" (''Cabo da Boa Esperança''), omdat dit die roete na die Ooste moontlik gemaak het.
 
<!-- wil graag hierdie integreer: Na verskillendeverskeie pogings (onder andere die teleurstelling wat die ontdekkingsreisiger ondervind het toe hy verby die ewenaar weerom beginAfrika weer suidwaarts begin vaar het) merk die ontdekkingsreisiger dat hy na die laaste kaap, Kaap die Goeie Hoop, weer noordeliknoord begin vaar het.-->
Die [[Nederland]]se handelaar [[Jan van Riebeeck]] het 'n voorraadkamp vir die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] (VOC) naby die Kaap op 6 April 1652 opgestel, wat uiteindelik intot [[Kaapstad]] ontwikkel het.
 
Op 31 Desember 1687 is 'n groep [[Hugenote]] na die Kaap vanaf [[Nederland]] na die Kaap gestuur; hulle het na Nederland ontsnapgevlug vanafuit [[Frankryk]] om die godsdienstige vervolging daar vry te ontsnapspring. Die VOC het ambagsmanne gekortbenodig byin die Kaap, en die Nederlandse Regering het geleenthede in die Kaap gesien wat hulle kon vul.
Die [[Nederland]]se handelaar [[Jan van Riebeeck]] het 'n voorraadkamp vir die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] (VOC) naby die Kaap op 6 April 1652 opgestel, wat uiteindelik in [[Kaapstad]] ontwikkel het.
 
Op 31 Desember 1687 is 'n groep [[Hugenote]] na die Kaap vanaf [[Nederland]] gestuur; hulle het na Nederland ontsnap vanaf [[Frankryk]] om die godsdienstige vervolging daar te ontsnap. Die VOC het ambagsmanne gekort by die Kaap, en die Nederlandse Regering het geleenthede in die Kaap gesien wat hulle kon vul.
 
Die [[Verenigde Koninkryk]] het op 19 Januarie 1806 die Kaap beset. Dit is afgestaan aan die VK deur die [[Anglo-Nederlandse Ooreenkoms van 1814]], en was van toe af as die [[Kaapkolonie]] bekend.
100 414

wysigings