Verskil tussen weergawes van "Comore-eilande"

Verbeter
(Verbeter)
 
[[Lêer:Komorekaart.png|thumb|links|Kaart wat die Comore-eilande vertoon]]
Die '''Comore-eilande''' ook '''Komore''' ([[Arabies]]: جزر القمر‎, ''Juzur al-Qumur / Qamar''; [[Frans]]: ''Comores'') is 'n [[eilandnasie]] in [[Afrika]] in die [[Indiese Oseaan]] net noord van die [[Mosambiekkanaal]]. Dit bestaan uit die eilande Grande Comore (Ngazidja), Mohéli (Mwali), Anjouan (Nzwani) en maak ook aanspraak op die [[Frankryk|Franse]] [[Franse oorsese gebiede|oorsese gebied]] [[Mayotte]]. Dit het 'n oppervlakte van 2 034 (insluitend Mayotte) en 'n bevolking van 798 000 (uitsluitend Mayotte) in 2010 gehad. Die [[hoofstad]] en grootste stad is [[Moroni]].
 
Die tweede [[Selakant]] is op [[20 Desember]] [[1952]] gevang by Anjouan.