Chloriet (mineralogie): Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
waar die T-O'-T die tetraëdriese-oktaëdriese-tetraëdriese mika-lae voorstel
 
Die meeste (80%) chloriete het die 11b-[[politipe]] stuktuur met'n monokliene sel met parameters van ongeveer: a=5.33, b= 9.23, c.sinβ=14,2 Å en β=97 °. Die b-parameter varieer met die aantal {{chem|Fe|2+}}-ione in die oktaëdriese laag en die c-parameter met die {{chem|Al|3+}}/{{chem|Si|4+}}-verhouding in die tetraëdriese laag. <ref>{{Aut|Dorothy Carroll}} Clay Minerals: A Guide to Their X-ray Identification, 1970, ISBN 8137-2126-1 </ref>
 
== Ander elemente ==
[[Lêer:Kammereryt - Kopalnia Kop Krom, Guleman, Anatolia, Turcja..jpg|duimnael|300px|'n Monster kämmereriet uit Turkye]]
Daar is ook minerale wat tot die chloriete gereken word en wat ander elemente bevat. Kämmereriet byvoorbeeld bevat chroom ({{chem|Cr|3+}}) en vertoon 'n wynrooie kleur. Cookiet bevat litium ({{chem|Li|+}}). Sy struktuur is trikliniestriklien <ref name="Deer">{{Aut|W.A. Deer, R.A. Howie, J. Zussman}} Rock Forming Minerals: Layered Silicates Excluding Micas and Clay Minerals, 2009, ISBN 978-1-86239-259-5</ref>
 
== X-straalverstrooiing ==
22 781

wysigings