Chloriet (mineralogie): Verskil tussen weergawes

No edit summary
 
== X-straalverstrooiing ==
[[X-straalpoeierdiffraksie]] word gebruik om chloriete te ondersoek en indentifiseer. Chloriete vertoon 'n karakteristieke refleksie by 14 Å en sy hoërorde-refleksies. Die diffraksiepatroon verander nie indien die mineraal met etileenglikol of gliserol behandel word nie en bly ook dieselfde by verhitting tot ong. 700 °C.<ref name="Deer"/>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings