Verskil tussen weergawes van "Marquard"

84 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Kategorieë ens
(New page: Die dorpie Marquard in die Oos-Vrystaat is gestig in 1905 op die plaas Varschfontein. Die dorp is vernoem na 'n NG Predikant, ds J.J.T. Marquard wat vroeër 'n brief aan die provinsial...)
 
(Kategorieë ens)
Die dorpie Marquard in die [[Oos-Vrystaat]] is gestig in [[1905]] op die plaas Varschfontein. Die dorp is vernoem na 'n NG Predikant, ds J.J.T. Marquard wat vroeër 'n brief aan die provinsiale regering gestuur het om 'n dorp op die plaas uit te lê. Die kenmerkendste gebou in Marquard is die [[Nederduits Gereformeerde Kerk]] wat in [[1926]] voltooi is. Die gebou is van sandsteen gebou en ontwerp deur die argitekte Louw en [[Gerhard Moerdyk]].
 
[[Kategorie:Vrystaat]]
[[Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika]]
 
[[en:Marquard]]
21 705

wysigings