Verskil tussen weergawes van "Balkan"

511 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|tr}} using AWB (10861))
k (Bygewerk)
[[Lêer:Karte Suedosteuropa 03 01.png|duimnael|Die Balkanlande volgens [[Encyclopædia Britannica]]:<br />
[[Lêer:Balkan topo en.jpg|thumb|regs|300px|Definisie van die Balkanskiereiland waar die riviere [[Soča]], [[Krka (rivier in Slowenië)|Krka]] en [[Sava (rivier)|Sava]] die grense van die gebied vorm.]]
{{Kleurkas|#121288}} Balkanskiereiland soos begrens deur die [[Donau]]–[[Sava (rivier)|Sava]]–[[Soča]]-riviere.<br />
[[Lêer:Balkangebirge Balkan topo de.jpg|thumb|regs|300px|Die [[Balkangebergte]] in [[Bulgarye]] en [[Serwië]], nadat die Balkanskiereiland vernoem is.]]
{{Kleurkas|#ff7b4d}} Politieke gemeenskappe wat gewoonlik tot die Balkan gereken word.<br />
{{Kleurkas|#ffbd59}} Politieke gemeenskappe wat gewoonlik nie tot die Balkan gereken word nie.]]
[[Lêer:Balkan topo en.jpg|thumb|regs|300pxduimnael|Definisie van die Balkanskiereiland waar die riviere [[Soča]], [[Krka (rivier in Slowenië)|Krka]] en [[Sava (rivier)|Sava]] die grense van die gebied vorm.]]
[[Lêer:Balkangebirge Balkan topo de.jpg|thumb|regs|300pxduimnael|Die [[Balkangebergte]] in [[Bulgarye]] en [[Serwië]], nadatna wie die Balkanskiereiland vernoemgenoem is.]]
 
Die '''Balkan''' (dikwels ook '''Balkanskiereiland''' genoem) is 'n geopolitiese en kulturele streek in Suidoos-Europa. Die skiereiland het 'n oppervlakte van 550&nbsp;000 &nbsp;km² en 'n bevolking van meer as 50 miljoen. Die Balkan is een van drie Suid-Europese skiereilande in die [[Middellandse See]] en is vernoemgenoem ná die [[Balkangebergte]] in [[Bulgarye]] en [[Serwië]].
 
Die streeksnaam is afgelei van die gelyknamige bergreeks wat van [[Bulgarye|Oos-Bulgarye]] in weswaartse rigting tot by die [[Serwië|Serwies]]-Bulgaarse grens loop. Die skiereiland word begrens vandeur die [[Adriatiese See]] in die weste, van die [[Ioniese See]] in die suidweste, van die [[Egeïese See]] en die [[See van Marmara]] in die suidooste en die [[Swartsee]] in die ooste. Balkan is 'n oorspronklik [[Turks]]e term wat "beboste bergreeks" beteken. Die term het om politieke en historiese redes dikwels 'n negatiewe konnotasie. So word na die gebied alternatief as [[Suidoos-Europa]] verwys.
 
Lande wat geografies ten volle in die Balkanskiereiland geleë is (eilande uitgesluit):
* {{Vlaglandvlagland|Albanië}}
* {{Vlaglandvlagland|Bosnië-Herzegowina}}
* {{Vlaglandvlagland|Bulgarye}}
* {{Vlaglandvlagland|Griekeland}}
* {{Vlaglandvlagland|Kosovo}}
* {{Vlaglandvlagland|Republiek van Masedonië}}
* {{Vlaglandvlagland|Montenegro}}
 
Lande wat grootliks in die Balkanskiereiland val:
* {{vlagland|Kroasië}}
 
* {{Vlaglandvlagland|KroasiëSerwië}}
* {{Vlagland|Serwië}}
 
Lande wat grootliks buite die Balkanskiereiland lê:
* {{Vlaglandvlagland|Roemenië}}
* {{Vlaglandvlagland|Slowenië}}
* {{Vlaglandvlagland|Turkye}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Vlagland|Roemenië}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Balkans}}
* {{Vlagland|Slowenië}}
* {{Vlagland|Turkye}}
 
{{SaadjieGebied}}
{{Koördinate|42|N|22|O|aansig=titel}}
{{commons|Balkans}}
 
[[Kategorie:Gebiede van Europa]]
[[Kategorie:Geografie van Albanië]]
[[Kategorie:Bosnië-Herzegowina]]