Verskil tussen weergawes van "Technorati"

35 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Technorati is gestig deur Dave Sifry en sy hoofkantoor is in [[San Francisco]], [[Kalifornië]], [[VSA]]. Tantek Çelik is Technorati se Hoof Tegniesebeampte.
 
Technorati gebruik en dra by tot oopbronsagteware. Sifry is 'n prominente oopbron aktivis en was die stigter van LinuxCare en later van Wi-Fi toeganspuntsagteware ontwikkelaar Sputnik. Technorati beskik oor 'n publieke ontwikkelaar [[wiki]], waar ontwikkelaars en bydraers saamwerk, sowel as met verskeie oop API’s.
 
Technorati wen die SXSW 2006 toekennings vir "Beste Tegniese Prestasie" en ook "Beste van die Skou"- toekenning. Dit was ook in 2006 genomineer vir 'n Webby toekenning vir "Beste Praktyk".
17 464

wysigings