Verskil tussen weergawes van "Kubus"

123 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 68 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q812880)
[[Beeld:Cube Animation.gif|left]]
[[Beeld:Cube svg int.svg|thumb|'n Kubus met die breedtelyn = a, die dieptelyn = b, die hoogtelyn = c en die diagonaal = d.]]
'n '''Kubus''' of '''heksaëder''' is 'n [[platoniese veelvlak]] (of platoniese vaste liggaam) wat uit ses vlakke bestaan wat almal [[vierkant]]e is. 'n Kubusen hetin agt hoeke saamkom. Daar is 12 kante wat almal hoeke met met mekaar maak wat gelyk is aan 90°.
 
Die [[inhoud]] van 'n kubus word bereken deur die [[formule]] <big>a³</big> (dus <big> a.a.a)</big>, waar "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.
Die [[diagonaal]] van 'n kubus kan bereken word deur die formule <math>\sqrt[2]{3a^2}</math>, met "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus.
 
 
{{Platoniese liggame}}
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:MeetkundeRuitmeeetkunde]]
22 781

wysigings