Verskil tussen weergawes van "Kubus"

3 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Cube Animation.gif|left]]
[[Beeld:Cube svg int.svg|thumb|'n Kubus met die breedtelyn = a, die dieptelyn = b, die hoogtelyn = c en die diagonaal = d.]]
'n '''Kubus''' of '''heksaëder''' is 'n platoniese veelvlak (of platoniese vaste liggaam) wat uit ses vlakke bestaan wat almal [[vierkant]]e is en in agt hoeke saamkom. Daar is 12 kante wat almal hoeke met met mekaar maak wat gelyk is aan 90°.
 
Die [[inhoud]] van 'n kubus word bereken deur die [[formule]] <big>a³</big> (dus <big> a.a.a)</big>, waar "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:RuitmeeetkundeRuimtemeetkunde]]
22 781

wysigings