Verskil tussen weergawes van "Edinburg"

3 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k (→‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|eu}} (2) using AWB (10861))
 
=== Rugby ===
[[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland se nasionale rugbyspan]] speel in die [[Murrayfield-Stadionstadion]] wat in besit vandeur die Skotse Rugbyunie isbesit word en ook vir ander doeleindes soos byvoorbeeld konserte gebruik word. Edinburg se professionele rugby-spanrugbyspan Edinburgh Rugby speel hier in die ''Celtic League''.
 
Murrayfield-stadion is in die weste van Edinburg geleë en het in 1975 'n rekord behaal met 104 000 mense, die grootste aantal toeskouers ooit by 'n rugby unionrugbyunie-wedstryd toe Skotland teen Wallis gespeel het. Tans beskik die stadion oor 67 800 sitplekke.
 
Edinburg was een van die gasheerstede van die [[Rugbywêreldbeker 2007 Rugby Wêreldbeker]] wat in Frankryk en die Verenigde Koninkryk gehou is.
 
== Bronne ==
78 746

wysigings