Verskil tussen weergawes van "Termodinamiese stelsel"

geen wysigingsopsomming nie
'n '''Termodinamiese stelsel''' is 'n toestel of kombinasie van toestelle wat materie bevat en wat bestudeer word.
 
Die woord ''toestel'' kan hier baie ruim geïnterpreteer word. Die koelkas, die reageerbuis, die menselikemenslike liggaam, die aarde of die melkweg of selfs die heelal kan almaalalmal 'toestelle' wees. Die res van die heelal, buite die stelsel wat ons bestudeer word die '''omgewing''' genoem.
 
Daar is verskeie soorte stelsels:<ref>{{Ref:Atkins}} p 64.</ref>
22 781

wysigings