Canary Wharf: Verskil tussen weergawes

15 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
}}
 
'''Canary Wharf''' is 'n sakedistriksake- en [[wolkekrabber]]buurt in die [[Londen]]se stadsdistrik [[London Borough of Tower Hamlets|Tower Hamlets]]. Dit is een van Londen se twee finansiële hoofsentrums - naas die historiese middestad of ''[[City of London]]'' - en huisves baie van die hoogste geboue in die [[Verenigde Koninkryk]], waaronder die tweede hoogste [[wolkekrabber]], ''[[One Canada Square]]''.
[[Lêer:Canary Wharf 2010-08a.jpg|duimnael|links|Canary Wharf]]
[[Lêer:Canary_Wharf_after_sunset_(14950863732).jpg|duimnael|links|Canary Wharf na sononder]]