Canary Wharf: Verskil tussen weergawes

255 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
Veral sake- en kantoorpersele het hier ontstaan sodat Canary Wharf met 1,3 miljoen m² se kantoor- en winkelruimte in die vraag na gehalte-sakeruimte in Londen voorsien. 730 000 m² hiervan is in besit van die ''Canary Wharf Group''. Canary Wharf bied sowat 90 000 werkgeleenthede en huisves die internasionale of [[Europa|Europese]] hoofkwartiere van 'n groot aantal banke, professionele dienste-ondernemings en media-organisasies, waaronder ''Barclays'', ''Citigroup'', ''Crédit Suisse'', ''HSBC'', ''J.P. Morgan'', ''KPMG'', ''MetLife'', ''Morgan Stanley'' en ''Thomson Reuters''.
 
Canary Wharf is in die [[West India Docks]] op die Isle of Dogs in die East End van Londen geleë. Die Westkronkel, India Docks het vroeër deel uitgemaak vanwat die besigsteTeemsrivier hawehier termaak, wêreld.was Nadatnog hulletot in 1980 gesluit is, het die Britsevroeë regering19de verskeieeeu projekteniks beginmeer omas die'n gebiedmoerasgebied te herontwikkelnie. SoSy isontwikkeling inhet 1981met diegrootskaalse ''Londondroogleggings Docklandsen Developmentdie Corporation''bou gestigvan endokke, die IsleWest ofIndia DogsDocks, in 'n1802 sakegebied omgeskepbegin. InDié 1987dokke heten dieaangrensende [[Kanada|Kanadese]]nywerheidsbuurte onderneminghet ''Olympiaop and York'' 'nhul kontrakhoogtepunt virtot die boubesigste vanhawe 'nter grootskaalsewêreld kantoorgebou-projek op die Isle of Dogs ondertekengegroei. Boubedrywighede het in die volgende jaar begin.
 
Nadat die dokke in 1980 gesluit is, het die Britse regering verskeie projekte begin om die gebied te herontwikkel. So is in 1981 die ''London Docklands Development Corporation'' gestig en die Isle of Dogs in 'n sakegebied omgeskep. In 1987 het die [[Kanada|Kanadese]] onderneming ''Olympia and York'' 'n kontrak vir die bou van 'n grootskaalse kantoorgebou-projek op die Isle of Dogs onderteken. Boubedrywighede het in die volgende jaar begin.
{{clear}}
== Eksterne skakels ==