Verskil tussen weergawes van "Stade Félix-Bollaert"

geen wysigingsopsomming nie
| dimensies =
}}
'''Stade Félix-Bollaert''' is 'n sokkerstadion in [[Lens (Pas-de-Calais)|Lens]], [[Frankryk]] wat in [[1932]] gebou is. Dit is die tuisveld van RC Lens. Die stadion se kapasiteit is 41 233 (meer as Lens se huidige bevolking van ongeveer 37 000). Die naam van die stadion is afkomstig van die direkteur van 'n plaaslike mynmaatskappy wat kort voor die inhuldiging van die stadion te sterwe gekom het. Die stadion is vir sommige van die wedstryde van die [[Rugbywêreldbeker 2007 Rugby Wêreldbeker]] gebruik.
 
==Geskiedenis==
*1984 Europese Kampioenskap
*1998 FIFA Wêreldbeker
*2007 Rugby WêreldbekerRugbywêreldbeker
 
==Argitektuur==
*Max Lepagnot, oudpresident van die distrik Artois.
 
Al die plekke in die stadion is sitplekke, meeste ondersteuners in die Marek-pawiljoen staan egter eerder aangesien dit as die "kop" beskou word. Dit is algemene gebruik in stadions waar die "hardcoregeharde" ondersteuners agter nettedie doelhokke sit.
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.sitercl.com/STADE0/ST00stad.htm Stade Félix-Bollaert on www.sitercl.com]
 
{{Rugbywêreldbekerstadions 2007}}
{{2007 Rugby Wêreldbekerstadions}}
 
[[Kategorie:Lens (Pas-de-Calais)]]
81 407

wysigings