Verskil tussen weergawes van "Kuruman"

2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Toerisme en wildboerdery is ander belangrike bronne van inkomste. Alhoewel beesboerdery die streek se tradisionele landboubedryf is, het wildboerdery weens die droogte al sedert die 1980's vinnig toegeneem. Die gebied spog met van die grootste jaggebiede in Suid-Afrika.
 
== "Die Oog" van Kuruman ==
[[Lêer:The Eye (Kuruman).jpg|thumbduimnael|250px|Die Oog van Kuruman]]
 
Die "Oog van Kuruman" in die dorp se hoofstraat is 'n natuurwonder en ook die rede vir die dorp se bestaan. Hierdie fontein, wat uit 'n dorre dolomietrots aan die voet van die Kurumanheuwels ontspring, lewer daagliks sowat twintig20 miljoen liter vars water op en voorsien sodoende in Kuruman se huishoudelike en nywerheidsverbruik.<ref name="Claassen"/> 'n Plaaslike legende lui "hy wat een maal van die oog se water gedrink het, kom altyd weer terug om sy dors te les".<ref name="Claassen"/>
 
Die eerste blanke reisiger,besoeker wataan dieDie Oog opwas 22die November 1801 ontdek het, wasreisiger Samuel Daniel, die sekretaris, dagboekskrywer en skilder van die Truter-Somerville-ekspedisieekspedisiereisiger, op [[22 November]] 1801.<ref>[http://www.kurumankalahari.co.za/ga-segon_4_attr.htm#the_eye ''www.kurumankalahari.co.za: Die Oog''] {{en}}</ref>
 
Die fontein word as die grootste varswaterfontein in die suidelike halfrond en moontlik ook die wêreld beskryfbeskou.<ref name="Claassen"/> Die fontein, wat onder die inheemse bevolking as die "oog wat altyd traan" reeds voor 1800 bekend gestaanbekendgestaan het, word selfs tydens die ergste droogtes en swaarste reënvallereënval deur 'n feitlik onveranderde vloei gekenmerk. Die gebied rondom die fontein is al dekades gelede in 'n pragtige park omgeskep.
 
Die sendeling [[Robert Moffat]] het een van die eerste besproeiingswerke in die land aangelê deur twee kanale van dieDie "oog"Oog af te bou om meer as 250 hektaar landbougrond in die vallei te besproei.
 
==Sien ook==
84 871

wysigings